2 Samuel 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Is-Boset hoor dat Abner in Hebron dood is, het hy sy onmag besef en die hele Israel was lam van vrees.

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-11