2 Samuel 24:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vat dit gerus vir u, my heer die koning. Offer daar wat u wil,” sê Arauna vir Dawid. “Hier is ook osse vir die brandoffer. Die dorsslee en jukke kan u gebruik as brandhout.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:16-25