2 Samuel 24:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoekom kom my heer na sy dienaar toe?” vra Arauna.Dawid het geantwoord: “Ek het gekom om jou dorsvloer te koop om daar ’n altaar vir die Here te bou sodat die Here die plaag kan stop.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:16-24