2 Samuel 20:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Joab met sy soldate daar aankom, het hulle Abel Bet-Maäka beleër. Hulle het ’n beleëringswal teen die stad gebou. Dit was alreeds tot teen die muur. Almal by Joab was besig om deur die dorp se muur te breek.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:9-16