2 Samuel 20:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het Seba deur die gebied van al die stamme van Israel getrek tot by Abel Bet-Maäka. Die Beriete het bymekaargekom en hom tot in die stad gevolg.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:6-22