2 Samuel 2:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abner het weer vir hom geskree: “Hou op om my te agtervolg! Hoekom moet ek jou doodmaak? Hoe sal ek weer jou broer Joab in die oë kan kyk?”

2 Samuel 2

2 Samuel 2:20-29