2 Samuel 2:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Draai weg van my af,” sê Abner. “Pak liewer een van die jonger manne en vat sy wapens.” Maar Asael het geweier en het volgehou om hom te agtervolg.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:16-24