2 Samuel 19:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoekom nie?” het die mense uit Juda geantwoord. “Die koning is tog ons familie. Hoekom word julle daaroor kwaad? Het ons dalk op sy rekening geëet of het ons daarvoor vergoeding gekry?”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:40-43