2 Samuel 19:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe kom al die manne van Israel na die koning toe en sê vir die koning: “Hoekom het ons broers, die manne van Juda, u geskaak? Hulle het die koning en sy huishouding en al die manskappe van Dawid deur die Jordaanrivier gebring.”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:31-43