2 Samuel 19:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op hierdie manier het hy almal in Juda oortuig en hulle het eenparig vir Dawid laat weet: “Kom terug na ons toe en bring almal saam wat by u is!”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:6-16