2 Samuel 19:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid laat weet toe vir Amasa: “Is jy dan nie bloedfamilie van my nie? Voor God beloof ek dat ek jou permanent sal aanstel as aanvoerder van die leër in die plek van Joab.”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:12-14