2 Samuel 18:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal maak soos julle sê,” stem die koning in. Hy het by die stadspoort gaan staan terwyl die soldate in afdelings van honderd en duisend by hom verbygegaan het.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:1-7