2 Samuel 17:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Laat weet vir Dawid dat hy nie vannag by die driwwe na die woestyn moet oornag nie. Hy moet dadelik deurtrek, anders kan hy en sy hele leër uitgewis word.”

2 Samuel 17

2 Samuel 17:10-24