2 Samuel 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gusai het toe Sadok en Abjatar, die priesters, ingelig oor wat Agitofel gesê het en wat hy aanbeveel het. “Maak gou!” het hy gesê.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:8-22