2 Samuel 14:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Absalom vir sy dienaars: “Kyk, Joab se grond lê langsaan myne en daar staan gars daarop. Gaan steek dit aan die brand.” Absalom se dienaars het gemaak soos hy gesê het.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:28-33