2 Samuel 14:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Absalom laat roep toe vir Joab sodat hy hom na die koning toe kon stuur, maar Joab het geweier om te kom. Hy het dit ’n tweede keer gedoen, maar Joab wou weer nie kom nie.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:24-33