2 Samuel 14:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab het in eerbetoon voor die koning op die grond neergeval en gesê: “Die Here seën u. Nou weet ek dat u goedgesind is teenoor my, want u het my versoek toegestaan.”

2 Samuel 14

2 Samuel 14:19-24