2 Samuel 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het Joab toe laat roep en sê vir hom: “Goed dan, ek sal maak soos jy vra. Gaan en bring die jong man Absalom terug.”

2 Samuel 14

2 Samuel 14:17-22