Op ’n dag vra Jonadab vir Amnon: “Wat is verkeerd? Hoe is dit dat die seun van ’n koning dag na dag so neerslagtig lyk? Kom vertel my!”Amnon sê toe: “Ek is verlief op Tamar, Absalom se suster.”