2 Samuel 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Amnon het ’n vriend gehad met die naam Jonadab, ’n uitgeslape man. Hy was die seun van Dawid se broer Samma.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:1-7