2 Samuel 13:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jonadab, seun van Dawid se broer Samma sê: “Nee, my heer, moenie dink al die seuns van die koning is doodgemaak nie. Dit is net Amnon wat dood is. Dit was duidelik dat Absalom dit lankal beplan het, sedert Amnon sy suster Tamar verkrag het.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:29-34