2 Samuel 13:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het opgestaan van sy troon, sy klere geskeur en op die grond neergeval. Sy onderdane by hom het ook hulle klere geskeur.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:27-39