2 Samuel 12:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Dawid van die grond af opgestaan, homself gewas en reukolie aangesmeer. Nadat hy skoon klere aangetrek het, het hy in die heiligdom ingegaan en daar aanbid. Daarna het hy na die paleis toe teruggegaan en kos gevra. Hulle het dit gebring en hy het geëet.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:17-29