2 Samuel 12:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het opgemerk dat hulle onder mekaar fluister en hy het besef dat die kind gesterf het. “Is die kind dood?” vra hy.“Ja, hy is dood,” antwoord hulle.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:13-27