2 Samuel 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe die profeet Natan na Dawid toe gestuur. Hy het by Dawid gekom en vir hom vertel: “In ’n bepaalde dorpie was daar twee mans. Die een was ryk en die ander arm.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:1-5