2 Samuel 11:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die routyd verby was, het Dawid haar na sy paleis toe laat haal en sy het een van Dawid se vroue geword. Sy het geboorte gegee aan ’n seuntjie. Maar die Here was baie ontevrede met dit wat Dawid gedoen het.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:21-27