2 Samuel 11:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy stuur toe iemand om uit te vind wie sy is. “Dis Batseba, die dogter van Eliam en vrou van Urija die Hetiet,” verneem hy.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:1-8