2 Samuel 11:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een namiddag, nadat hy gerus het, het Dawid opgestaan en op die dak van die paleis rondgeloop. Van die dak af sien hy ’n besonder mooi vrou wat besig was om te bad.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:1-11