2 Samuel 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Ammoniete het besef dat hulle Dawid beledig het. Hulle stuur toe gesante en huur 20 000 voetsoldate by die Arameërs uit Bet-Regob en Soba, asook 1 000 by die koning van Maäka, en 12 000 uit die land Is-Tob.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:3-14