2 Samuel 10:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid dit hoor, stuur hy boodskappers na die manne toe om hulle te gaan ontmoet, want hulle het baie vernederd gevoel. Hy het hulle laat weet: “Bly in Jerigo totdat julle baarde weer gegroei het. Dan kan julle terugkom huis toe.”

2 Samuel 10

2 Samuel 10:1-14