Hy het ook 300 kleiner skilde van bladgoud gemaak en het ongeveer drie en ’n half kilogram goud vir elkeen gebruik. Die koning het hierdie skilde in die Libanonsbosgebou uitgestal.