2 Kronieke 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Salomo het 200 groot skilde van bladgoud gemaak. Hy het ongeveer sewe kilogram goud vir elkeen gebruik.

2 Kronieke 9

2 Kronieke 9:11-21