Toe het Salomo brandoffers vir die Here gebring op die altaar van die Here wat hy in die voorportaal van die ingang na die tempel toe gebou het.