2 Kronieke 8:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het sy vrou, die dogter van die farao, uit die Dawidstad laat verhuis na die nuwe paleis wat hy vir haar gebou het. Hy het gesê: “My vrou kan nie in koning Dawid van Israel se paleis woon nie, want dit is heilige grond omdat die ark van die Here daar gestaan het.”

2 Kronieke 8

2 Kronieke 8:10-12