2 Kronieke 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters kon nie hulle verpligtings nakom vanweë die wolk nie, want die heerlike teenwoordigheid van die Here het die tempel van God gevul.

2 Kronieke 5

2 Kronieke 5:6-14