2 Kronieke 5:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die priesters die heiligdom verlaat. Al die priesters teenwoordig het hulleself gereinig, of hulle daardie dag aan diens was of nie.

2 Kronieke 5

2 Kronieke 5:3-14