2 Kronieke 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het hy ’n groot waterbak gegiet. Dit was vyf meter in deursnee, twee en ’n half meter hoog, met ’n omtrek van vyftien meter.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:1-3