2 Kronieke 4:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Salomo het ook ’n bronsaltaar gemaak. Dit was tien meter lank, tien meter breed, en vyf meter hoog.

2. Toe het hy ’n groot waterbak gegiet. Dit was vyf meter in deursnee, twee en ’n half meter hoog, met ’n omtrek van vyftien meter.

3. Onderom die rand was daar twee rye beeste in reliëf, twintig beeste per meter. Dit is saam met die waterbak gegiet.

2 Kronieke 4