2 Kronieke 36:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jojakim was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en het elf jaar in Jerusalem regeer. Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here sy God.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:1-13