2 Kronieke 36:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van Egipte het Eljakim, broer van Joahas, as die nuwe koning van Juda en Jerusalem aangestel. Hy het ook die naam van Eljakim verander na Jojakim. Neko het Joahas as gevangene na Egipte toe geneem.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:1-10