2 Kronieke 34:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het heidense altare en die Asjerapilare vernietig en die afgodsbeelde tot stof fyngemaal. Hy het die wierookaltare dwarsdeur die land van Israel afgebreek en toe na Jerusalem teruggekeer.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:5-17