2 Kronieke 34:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het dieselfde gedoen in die dorpe van Manasse, Efraim en Simeon, en selfs so ver as Naftali, en ook die ruïnes in die omgewing.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:2-10