2 Kronieke 34:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende die agtste jaar van sy regering, toe hy nog jonk was, het Josia begin om die God van sy voorvader Dawid te dien. In sy twaalfde jaar het hy begin om Juda en Jerusalem te reinig deur al die heidense heiligdomme, die Asjerapale en die gesnede en gegote beelde te vernietig.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:1-5