2 Kronieke 34:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gedoen wat reg was vir die Here en die voorbeeld van sy voorvader Dawid gevolg en nie links of regs daarvan afgewyk nie.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:1-8