2 Kronieke 33:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het selfs heidense altare gebou in die tempel van die Here, die plek waarvan die Here gesê het dat sy Naam altyd daar in Jerusalem sou wees.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:1-11