2 Kronieke 33:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die heidense heiligdomme herbou wat sy pa Hiskia vernietig het. Hy het altare vir die Baälbeelde gebou en Asjerapale opgerig. Hy het ook voor al die hemelliggame gebuig en hulle aanbid.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:2-8