2 Kronieke 32:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Hiskia sy verdediging versterk deur al die mure te herstel en torings bo-op te bou. Verder het hy ’n tweede muur buite om gebou, die terras by die Dawidstad versterk en ’n groot hoeveelheid wapens en skilde gemaak.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:4-6