2 Kronieke 32:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Groot klomp mense het bymekaargekom en die watertoevoer uit die spruite toegestop wat deur die veld geloop het. Hulle het gesê: “Hoekom moet die Assiriërs hier kom en baie water kry?”

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:1-6