2 Kronieke 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het goue spykers gebruik wat ongeveer ’n halwe kilogram weeg. Die mure van die bokamers was ook met suiwer goud oorgetrek.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:8-16