2 Kronieke 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Allerheiligste was tien meter lank, soos die wydte van die tempel. Dit was ook tien meter breed en oorgetrek met suiwer goud, ongeveer twintig ton.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:2-9